Benedict Samuel

Benedict Samuel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 April 1988 (1988-04-15)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benedict Samuel (gebore 15 April 1988) is 'n Australiese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Walk (2015) en The Stanford Prison Experiment (2015), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en Gotham (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy